Om die dag perfek te kan beplan, vra ons dat alle RSVP's voor die sperdatum in sal wees, 31 Januarie 2026. Laat bevestigings sal ongelukkig nie aanvaar kan word nie.